iwellington
art & exhibitions

Drakenstein Kunsvereniging / Art Society
The Drakenstein Art Society´s main objective is to provide community service to all the communities regarding visual arts & crafts. The Society´s secondary objective is to work in collaboration with other organizations that mainly deal with art and education.
» Werkswinkel elke laaste Donderdag van die maand.
» Join our workshop on the last Thursday of each month.
Phone 079 511 9457 | e-Mail | Website
Drakenstein Kunsvereniging / Art Society Drakenstein Kunsvereniging / Art Society Drakenstein Kunsvereniging / Art Society Drakenstein Kunsvereniging / Art Society

E-Gallery - Romancing the Arts
E-Gallery bied die volgende voordele en dienste:
  • Kunsuitstallings met inligting oor die kunstenaar, en kunswerk, die geleentheid om kuns aan te koop..
  • Die opsie om kunswerke in die omgewing te plaas waarvoor u dit kan aankoop en tuis die keuse te maak oor ´n dag of twee, met die kunswerk saam te leef en verskeie opsies in die plasing en hang van die kunswerk te oorweeg.
  • Betalingsopsie van 6mnde sonder rente.
  • Huur die kunswerk van u keuse vanaf so min as R100-00 per maand per kunswerk en geniet steeds afbetalingsopsie. Kontak vir meer inligting i.v.m. "Art Share" opsies vir wonings of korporatiewe ruimtes.
  • Informele inligting-sessies (tegnieke) Saterdae per afspraak vanaf 9h30-13h00.
  • Kleurterapie @ R200-00 per 2 uur sessies.
  • Lesings aan groepe tussen 5-10 persone - riglyne vir die hang van skilderye asook keuses, voorkeure en meng en pas van style en temas deur die huis @ R100-00 per persoon.
  • Lesings aan kunstenaars: ¹Energieë en die emosionele interpretasies van kleur vibrasies, vir die gebruik in kunswerke. ²Die genesende waarde van kreatiwiteit.
Kunsuitstallings met inligting oor die kunstenaar, en kunswerk.
Bemarking en leiding aan kunstenaars om as kunstenaar die kunsmark te betree @ R1000-00 per maand per kunstenaar.
Solo uitstallings @ R3000-00 per maand, openingsgeleentheid en bemarking ingesluit.
Vakansie Kuns ekskursies na die Kaap asook Noordwes en Vrystaat.

Besigheidsure:
Ma-Do: 9h00 - 13h00, 16h00 - 17h00
Vry: 9h00 - 13h00, 15h30 - 16h30
Sa: 9h00 - 13h00
Enige ander tye (Sondae uitgesluit) - per afspraak.
Besoek ons by Stokeryweg 20, Wellington.
Phone 083 535 6712 | e-Mail | Website
E-Gallery  - Romancing the Arts E-Gallery  - Romancing the Arts E-Gallery  - Romancing the Arts E-Gallery  - Romancing the Arts

Showing (1) to (2) of total 2 listings